Mense is so jonk soos hulle geloof in God, so oud soos hulle twyfel;
so jonk soos hulle selfvertroue, so oud soos hulle vrese;
so jonk soos hulle hoop, so oud soos hulle oorgawe aan die wanhoop.
– Douglas MacArthur
March 18, 2025
Die Engo Sentrum vir Bejaardes inwoners is hierdie maand bederf met heerlike Turksvye. Inwoners het behoorlik ry gestaan vir hierdie lekker bederf. Groot dankie aan Freshmark […]
March 18, 2025
‘n Nuwe swembad is op 6 Februarie by die Engo Sentrum vir Bejaardes ingewy. Die aanbou van die swembad area is deur ‘n weldoener aan ons […]
March 18, 2025
Die Engo Sentrum vir Bejaardes Bloemfontein se Sekuriteit is nog verder uitgebrei. Die terrein is gedek onder CCTV kameras, en ‘n Beheerkamer waar die kameras vir […]
