
Engo Sentrum vir Bejaardes kry swembad wat waarde toevoeg
March 18, 2025Die Engo Sentrum vir Bejaardes Bloemfontein se Sekuriteit is nog verder uitgebrei. Die terrein is gedek onder CCTV kameras, en ‘n Beheerkamer waar die kameras vir 24-uur gemonitor word is geimplimenteer.
Sover bekend is die Sentrum vir Bejaardes die enigste aftree-oord in die Vrystaat wat hul eie Beheerkamer het waar kamera’s 24uur gemonitor word. Vir meer inligting oor beskikbaarheid van kamers in Ons Tuiste, die versorgingsafdeling van Engo Sentrum vir Bejaardes in Bloemfontein, kontak ons gerus by 051 407 7222.